Sales Consultant in Bellville (F01) / Verkoopskonsultant in Bellville (F01)
Werkie
Bellville, Western Cape
Permanent
Apply
Posted 31 August 2025

Job Details

Job Description

(eng=

Sales Consultant (Bellville)

Be part of something special!

Our client in Bellville is expanding and looking for 40 energetic Sales Consultant to help launch their new branch. If you’re passionate about people, enjoy working in a team, and want to take control of your income – this is your chance!

Imagine a career where you actively contribute to people's financial recovery while building your own professional future. A nationally established organization with offices across South Africa offers not only stability but also excellent growth opportunities for motivated individuals. With a proven track record of results and a strong support framework, this is the ideal environment for those who are ambitious and want to take their career in the financial services industry to the next level.

📍 Location: Bellville, Western Cape
💰 Basic Salary: R10 000 - R15 000 (depending on experience) + more than R40,000 in commission per month, with no cap on maximum earnings.
📈 Positions Available: various
🚫 No cold calling!

Minimum Requirements:

  • No previous experience required – sales experience is a bonus

  • Fluent in both Afrikaans and English

  • Enthusiastic, goal-driven, and a team player

  • Strong communication skills and a passion for working with people

What can you Expect:

  • Growth and promotion opportunities within the company

  • Comprehensive training and ongoing support

  • Opportunity to earn more than R40,000 in commission per month, with no cap on maximum earnings.

  • A team-oriented culture where performance is recognised and rewarded

  • A work environment where you truly make a difference in people's lives

💡 Don’t wait – your dream career starts here.
Join a dynamic team today where your hard work is recognised and rewarded.

)

(afr=

Verkoopskonsultant(Bellville)
Wees deel van iets besonders!

Ons kliënt in Bellville brei uit en soek 40 energieke Verkoopskonsultant om hul nuwe tak aan die gang te kry. As jy passievol is oor mense, graag in ’n span werk, en jou inkomste self wil bepaal – dan is hierdie jou kans!

Verbeel jou ’n loopbaan waar jy aktief bydra tot mense se finansiële herstel én jou eie professionele toekoms bou. ’n Nasionaal gevestigde organisasie met kantore regoor Suid-Afrika bied nie net stabiliteit nie, maar ook uitstekende groeigeleenthede vir gemotiveerde individue. Met ’n bewese rekord van resultate en ’n sterk ondersteuningsraamwerk, is hierdie die ideale omgewing vir dié wat ambisie het en hul loopbaan in die finansiële diensbedryf na die volgende vlak wil neem.

📍 Ligging: Bellville, Wes-Kaap
💰 Basiese Salaris: R10 000 – R15 000 (afhangend van ondervinding) + meer as R40 000 kommissie per maand, sonder enige beperking op maksimum verdienste.
📈 Posisie beskikbaar: verskeie
🚫 Geen "cold calling"!

Vereistes:

  • Geen vorige ondervinding nodig nie – verkope-ervaring is ’n bonus

  • Vlot in Afrikaans én Engels

  • Entoesiasties, doelgerig en ’n spanwerker

  • Goeie kommunikasievaardighede en ‘n passie vir mense

Wat kan jy verwag:

  • Groei- en bevorderingsgeleenthede binne die maatskappy

  • Intensiewe opleiding en ondersteuning

  • Geleentheid om meer as R40,000 kommissie per maand te verdien, sonder enige beperking op die maksimum kommissie

  • ’n Span-georiënteerde kultuur waar prestasie erken en beloon word

  • ’n Werksomgewing waar jy ’n werklike verskil maak in mense se lewens

💡 Moet nie wag nie – jou droomloopbaan begin hier!

Sluit vandag aan by ’n span waar jou harde werk beloon word en jy kan floreer!
)