Bookkeeper (I03)/Boekhouer (I03)
Werkie
Hartebeespoort, North West
Permanent
Apply
Posted 08 September 2025

Job Details

Job Description

(eng=

Bookkeeper

📍 Location: Hartbeespoort
💰 Salary: R8 000 – R25 000 (depending on qualifications and experience)

Role Overview

We are looking for a motivated Bookkeeper to join our client’s financial and insurance advisory firm in Hartbeespoort. This is an excellent opportunity for someone eager to start or grow their career in accounting and finance. No prior experience or qualification is required as full training will be provided.

More about the company:

Our client is a respected and service-driven financial and insurance advisory firm based in Hartbeespoort. They provide a wide range of insurance and investment solutions to both individuals and businesses. Their focus is on tailored advice, long-term partnerships, and exceptional service.

Key Responsibilities

  • Capture and maintain financial transactions.

  • Perform reconciliations and assist with payroll.

  • Work on Sage / Sage Payroll (full training provided).

  • Process invoices, payments, and data entries.

  • Support the finance team with administrative tasks.

Requirements

  • Matric (Grade 12) – compulsory.

  • No prior experience or qualification required.

  • A degree or previous accounting/bookkeeping experience will be an advantage.

  • Strong numerical and administrative skills.

  • Accuracy and attention to detail.

  • Willingness to learn and grow.

  • Must be able to work full-time from Hartbeespoort.

Kickstart your career in accounting with full training provided — apply today and take the first step in Hartbeespoort!

)
(afr=

Boekhouer

📍 Ligging: Hartbeespoort
💰 Salaris: R8 000 – R25 000 (afhangend van kwalifikasies en ondervinding)

Rol Oorsig

Ons kliënt is op soek na ’n gemotiveerde Boekhouer om aan te sluit by hul finansiële- en versekeringsadviesfirma in Hartebeespoort. Hierdie is ’n uitstekende geleentheid vir iemand wat sy/haar loopbaan in rekeningkunde en finansies wil begin of verder ontwikkel. Geen vorige ondervinding of kwalifikasie is nodig nie, aangesien volle opleiding voorsien sal word.

Meer oor die maatskappy:

Ons kliënt is ’n gerespekteerde en diensgedrewe finansiële- en versekeringsadviesfirma in Hartbeespoort. Hulle bied ’n wye reeks versekerings- en beleggingsoplossings aan individue en besighede. Hul fokus is op pasgemaakte advies, langtermyn vennootskappe en uitstekende diens.

Sleutel Verantwoordelikhede

  • Vang en onderhou finansiële transaksies.

  • Doen rekonsiliasies en help met salarisse.

  • Werk met Sage / Sage Payroll (opleiding voorsien).

  • Verwerk fakture, betalings en data-invoer.

  • Ondersteun die finansiële span met administratiewe take.

Vereistes

  • Matriek (Graad 12) – verpligtend.

  • Geen vorige ondervinding of kwalifikasie nodig nie.

  • ’n Graad of vorige rekeningkunde/boekhouding-ervaring is ’n voordeel.

  • Sterk syfer- en administratiewe vaardighede.

  • Akkuraatheid en aandag aan detail.

  • Bereid om te leer en te groei.

  • Moet voltyds vanaf Hartebeespoort kan werk.

Begin jou loopbaan in rekeningkunde met volle opleiding — doen vandag aansoek en neem jou eerste stap in Hartbeespoort!
)