General Assistant (Front of House) (AD25) /Algemene Assistent (Front of House) (AD25)
Werkie
Johannesburg, Gauteng
Permanent
Apply
Posted 19 January 2026

Job Details

Job Description

(eng=

General Assistant (Front of House)

More About the Company

Our client is a well-established and popular business in the food, coffee, and cake industry, based in Randpark Ridge. The business focuses on quality products, excellent customer service, and creating a welcoming environment for customers.

Position Details

Job Title: General Assistant
Location: Randpark Ridge, Johannesburg
Start Date: As soon as possible
Salary: R15 000 – R18 000 per month (based on experience)
Working Hours: 07:00 – 17:00 (Monday to Sunday, with days off during the week)

More About the Role

The General Assistant will be primarily involved in front-of-house operations, customer service, sales, administration, and stock management. This role requires a hands-on, energetic individual who is comfortable working with people, well organised, and able to perform under pressure.

Key Responsibilities

  • Front of house service and daily customer interaction

  • Customer service and sales

  • Stock management and stock control

  • Administrative duties

  • Staff management and team support

  • Maintaining order, cleanliness, and professional presentation

Minimum Qualifications

  • Matric

  • Any additional qualification will be advantageous

Experience Requirements

  • Minimum of 2+ years relevant work experience

  • GAAP experience is advantageous

Skills and Attributes

  • Bilingual

  • Own reliable transport

  • Strong customer service skills

  • Solid administrative ability

  • Team player

  • Ability to work under pressure

  • Strong organisational skills

💡 If you are customer-focused, energetic, and ready to join a dynamic team, apply now!
)

(afr=

Algemene Assistent (Front of House)

Meer oor die Maatskappy

Ons kliënt is ’n gevestigde en gewilde onderneming in die kos-, koffie- en koekbedryf, geleë in Randpark Ridge. Die besigheid fokus op kwaliteit produkte, uitstekende kliëntediens en ’n verwelkomende omgewing vir kliënte.

Algemene Inligting oor die Pos

Pos Titel: Algemene Assistent
Ligging: Randpark Ridge, Johannesburg
Begindatum: So gou as moontlik
Salaris: R15 000 – R18 000 per maand (gebaseer op ondervinding)
Werksure: 07:00 – 17:00 (Maandag tot Sondag, met afdae gedurende die week)

Meer oor die Pos

Die Algemene Assistent sal hoofsaaklik betrokke wees by front-of-house funksies, kliëntediens, verkope, administrasie en voorraadbestuur. Die rol vereis ’n praktiese, energieke persoon wat gemaklik met mense werk, goed kan organiseer en onder druk kan funksioneer.

Hoofverantwoordelikhede

  • Front of house diens en daaglikse kliëntinteraksie

  • Kliëntediens en verkope

  • Voorraadbestuur en voorraadbeheer

  • Administratiewe take

  • Personeelbestuur en spanondersteuning

  • Handhawing van orde, netheid en professionele aanbieding

Minimum Kwalifikasies

  • Matriek

  • Enige addisionele kwalifikasie is voordelig

Ondervindingvereistes

  • Minimum van 2+ jaar relevante werkservaring

  • GAAP-ervaring is voordelig

Spesifieke Vaardighede en Eienskappe

  • Tweetalig

  • Eie vervoer

  • Sterk kliëntediensvaardighede

  • Goeie administratiewe vermoë

  • Span speler

  • Vermoë om onder druk te werk

  • Sterk organisatoriese vaardighede

💡 Is jy kliënt-gefokus, energiek en gereed om deel te wees van ’n dinamiese span? Doen nou aansoek!
)