Junior Administrator (F08)/Junior Administrateur (F08)
Werkie
Centurion, Gauteng
Permanent
Apply
Posted 16 September 2025

Job Details

Job Description

(eng=

Junior Administrator 

Location: Centurion
Salary: R10 000-R15 000
Start Date: As soon as possible

We are growing fast and are looking for an energetic, young-minded Junior Administrator to join our team at a dynamic IT business.

🧩 About the Role:

As a Junior Administrator, you will play a key part in keeping our operations running smoothly. You’ll be the first point of contact for clients, support our technicians by scheduling and following up on tasks, and ensure that administrative processes are well-organized. This is an exciting opportunity for someone eager to gain hands-on experience in the IT industry and grow into a long-term career.

📌 Responsibilities:

  • Handle and manage client inquiries (phone/email)

  • Schedule technicians and follow up on work orders

  • Basic administrative tasks (filing, data capturing, documentation)

  • Manage stock / order small IT equipment and consumables

  • Follow up on client requests and communicate with the team

  • Support management with general office administration

✅ Requirements:

  • Matric (Grade 12)

  • Basic computer skills (MS Office, email, internet)

  • Strong communication skills in Afrikaans and English

  • Solid administrative and organizational abilities

  • Positive attitude, eager to learn, and reliable

  • Comfortable working in an IT environment

🌱 We Offer:

  • Growth and learning opportunities in the IT industry

  • A young, dynamic work team

  • Support and training where needed 

)
(afr=

Junior Administrateur

Ligging: Centurion
Salaris: R10 000-R15 000
Begin Datum: So gou as moontlik

Ons groei vinnig en is op soek na ’n energieke en jongerige Junior Administrateur om ons span by ’n dinamiese IT-besigheid te versterk.

🧩 Oor die Rol:

As ’n Junior Administrateur speel jy ’n belangrike rol om ons bedrywighede glad te laat verloop. Jy sal die eerste kontakpunt vir kliënte wees, ons tegnikuste ondersteun met skedulering en opvolg, en sorg dat administratiewe prosesse goed georganiseer is. Hierdie is ’n uitstekende geleentheid vir iemand wat praktiese ervaring in die IT-bedryf wil opdoen en ’n langtermyn loopbaan wil bou.

📌 Verantwoordelikhede:

  • Ontvang en bestuur kliëntnavrae (telefoon/e-pos)

  • Skedulering van tegnikuste en opvolg op werksopdragte

  • Basiese administratiewe take (lêers, data capture, dokumentasie)

  • Bestuur van voorraad / bestellings van klein IT-toerusting en verbruiksgoedere

  • Opvolg op kliëntversoeke en kommunikasie met die span

  • Ondersteuning van bestuur met algemene kantooradministrasie

✅ Vereistes:

  • Matriek

  • Basiese rekenaarvaardighede (MS Office, e-pos, internet)

  • Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels

  • Sterk administratiewe en organisasievermoë

  • Positiewe gesindheid, leergierig en betroubaar

  • Moet gemaklik wees om in ’n IT-omgewing te werk

🌱 Ons Bied:

  • Groei- en leergeleenthede in die IT-bedryf

  • ’n Jong, dinamiese werkspan

  • Ondersteuning en opleiding waar nodig.

)