Bookkeeper / Boekhouer (T02)
Werkie
Johannesburg, Gauteng
Permanent
Apply
Posted 08 November 2025

Job Details

Job Description

(eng=
Bookkeeper

More About the Company:

Our client is a well-established generator business based in Lanseria, Johannesburg and Brits. They specialize in the sale of diesel generators at market-leading prices. They supply the South African and sub-Saharan African markets with highly competitive diesel generators.

📍 Location: Lanseria, Johannesburg
💰 Salary: Market Related  
📈 Available Positions: 1
👉 Start Date: As soon as possible

Key Responsibilities:

  • Managing accurate and reliable financial records (accounting, tax, reporting).

  • Participating in the preparation of annual financial statements and other financial documentation.

  • Timely and accurate submission of all Quickbooks documents.

  • Compiling monthly, quarterly, and annual financial reports.

  • Ensuring compliance with legal requirements and maintaining internal controls.

  • Collaborating with management on budgeting and strategic financial planning.

  • Analyzing data and creating visual reports using advanced Excel.

Minimum Requirements

  • Matric with a C or higher in Mathematics (Advantageous)
  • Advanced Excel skills

  • Strong analytical and problem-solving skills

  • Thorough knowledge of tax laws and financial management

  • Experience with accounting systems and financial reporting

Skills & Attributes:

  • Self-driven and able to meet deadlines independently

  • Excellent time management and deadline control

  • Analytical thinking and problem-solving skills

  • High attention to detail with the ability to work quickly and accurately

  • Thrives under pressure and enjoys challenges

  • Hardworking, reliable, and conscientious

  • Excellent communication skills (written & verbal)

  • Energetic, proactive, and takes initiative

  • Proficient in Quickbooks beneficial.

Are you ready to be part of a leading technical company where your skills truly matter? Send in your application – we look forward to meeting you! 🚀
)
(afr=
Boekhouer

Meer oor die maatskappy:
Ons kliënt is 'n gevestigde generatorbesigheid, gebaseer in Lanseria, Johannesburg en Brits. Hulle spesialiseer in die verkoop van dieselgenerators teen markleierpryse. Hulle voorsien die Suid-Afrikaanse en sub-Sahara Afrika markte met dieselgenerators wat hoogs mededingend is.

📍 Ligging: Lanseria, Johannesburg
💰 Salaris: Markverwant
📈 Beskikbare Posisies: 1
👉 Begindatum: So gou as moontlik 

Hoofverantwoordelikhede:

  • Bestuur van akkurate en betroubare finansiële rekords (boekhouding, belasting, verslaggewing).

  • Deelname aan die voorbereiding van jaarstate en finansiële dokumentasie.

  • Versending van alle Quickbooks dokumente betyds en korrek.

  • Opstel van maandelikse, kwartaallikse en jaarlikse finansiële verslae.

  • Verseker nakoming van wetlike vereistes en handhaaf interne kontrole.

  • Werk saam met bestuur oor begrotings en strategiese finansiële beplanning.

  • Ontleed data en skep visualisasies met behulp van gevorderde Excel


Minimum Vereistes:

  • Matriek met ‘n C of hoër in wiskunde (Voordelig)
  • Gevorderde Excel-vaardighede

  • Sterk analitiese en probleemoplossingsvermoë

  • Grondige kennis van belastingwette en finansiële bestuur

  • Ondervinding in boekhoudingstelsels en verslagdoening

Vaardighede & Eienskappe:

  • Selfgedrewe en in staat om sperdatums onafhanklik te haal
  • Uitstekende tydsbestuur en sperdatumbeheer
  • Analitiese denke & probleemoplossingsvaardighede
  • Hoë aandag aan detail, met die vermoë om vinnig en akkuraat te werk
  • Floreer onder druk en geniet uitdagings
  • Hardwerkend, betroubaar en pligsgetrou
  • Uitstekende kommunikasievaardighede (geskrewe & mondeling)
  • Energiek, proaktief en neem inisiatief
  • Vaardig in Quickbooks voordelig.
Is jy gereed om deel te wees van ’n toonaangewende tegniese onderneming waar jou vaardighede werklik saak maak? Stuur jou aansoek in – ons sien uit daarna om jou te ontmoet! 🚀
)