Short-Term Administrative Assistant (B01)/Korttermyn Administratiewe Assistent (B01)
Werkie
Riversdale, Western Cape
Contract
Apply
Posted 28 October 2025

Job Details

Job Description

(eng=

Short-Term Administrative Assistant

Location: Riversdale
Salary: Market-related, based on experience and qualifications. A market-related remuneration package will be offered in line with the successful candidate’s qualifications and experience.
Start Date: As soon as possible

About the Position

Our client, a leading organisation with interests across various sectors within the financial services industry, is offering an exceptional opportunity for an experienced and detail-oriented Short-Term Administrative Assistant to join their professional team in Riversdale.

If you take pride in your accuracy, ability to manage complex administrative tasks, and passion for delivering excellent client service, this position is ideal for you. You’ll form part of a dynamic environment that values professionalism, growth, and high-quality service delivery.

Requirements

  • Strong analytical and administrative skills.

  • RE5 Certificate (compulsory).

  • Full qualification as required by the FSCA to render advisory and intermediary services.

  • FAIS-accredited NQF Level 5 or 6 qualification in short-term insurance or a related field (e.g., marketing, business management, etc.).

  • Minimum of five (5) years’ experience in the short-term insurance industry (personal lines, commercial, claims handling, administration, and client service).

  • Computer literate with solid knowledge of relevant software and administrative systems.

Personal Attributes

  • Highly organised, reliable, and detail-oriented.

  • Excellent communication skills in both Afrikaans and English.

  • Ability to work independently and perform well under pressure.

  • Strong problem-solving and conflict resolution abilities.

  • Effective time management and the ability to prioritise tasks efficiently.

This is a unique opportunity to join a respected financial services provider that values professionalism, integrity, and excellence. If you have the expertise and drive to take your career to the next level — this role is waiting for you.
)

(afr=

Korttermyn Administratiewe Assistent

Ligging: Riversdal
Salaris: Markverwant, gebaseer op ervaring en kwalifikasies. ’n Markverwante vergoeding sal aangebied word in lyn met die kwalifikasies en ondervinding van die suksesvolle kandidaat.
Begin Datum: So gou as moontlik

Oor die Posisie

Ons kliënt, ’n vooraanstaande organisasie met belange in verskeie sektore van die finansiële dienste-industrie, bied ’n uitsonderlike geleentheid vir ’n ervare en doelgerigte Korttermyn Administratiewe Assistent om deel te word van hul professionele span in Riversdal.

As jy trots is op jou akkuraatheid, jou vermoë om komplekse administratiewe take te hanteer, en jou passie vir uitstekende kliëntediens, is hierdie die ideale rol vir jou. Jy sal deel wees van ’n dinamiese omgewing waar professionaliteit, groei en kwaliteit hoog aangeslaan word.

Vereistes

  • Sterk analitiese en administratiewe vaardighede.

  • RE5-sertifikaat (verpligtend).

  • Volledige kwalifikasie soos vereis deur die FSCA om advies- en intermediêre dienste te lewer.

  • FAIS-geakkrediteerde NQF-vlak 5 of 6 kwalifikasie in korttermynversekering of verwante veld (bv. bemarking, besigheidsbestuur, ens.).

  • Minimum van vyf (5) jaar ondervinding in die korttermynversekeringsbedryf (persoonlike lyne, kommersieel, eisehantering, administrasie en kliëntediens).

  • Rekenaarvaardig met goeie kennis van relevante sagteware en administratiewe prosesse.

Persoonlike Eienskappe

  • Hoogs georganiseerd, betroubaar en detail-gefokus.

  • Uitstekende kommunikeerder in sowel Afrikaans as Engels.

  • Kan onafhanklik funksioneer en doeltreffend onder druk werk.

  • Sterk probleemoplossings- en konflikhanteringsvaardighede.

  • Effektiewe tydsbestuur en die vermoë om prioriteite duidelik te stel.

Hierdie is ’n unieke geleentheid om by ’n gerespekteerde finansiële diensverskaffer aan te sluit wat professionaliteit, integriteit en uitnemendheid hoog ag. As jy oor die nodige kundigheid beskik en gereed is om jou loopbaan verder te bou — dan wag hierdie pos net vir jou.
)