Job Details
Job Description
(eng=
🧮 Logistics & Procurement Manager
Our client is a well-established manufacturing business in the food processing sector, supplying high-quality products to both local and international markets. The company operates in a fast-paced environment where efficient supply chain and logistics performance is critical.
📍 Location: Tzaneen, Limpopo
💰 Salary: R35 000 – R50 000 + 13th Cheque
💼 Available positions: 1
🕒 Working hours: Monday to Friday 07:00 – 17:00 (after-hours assistance required)
🚀 Start Date: As soon as possible
Role Summary:
The Logistics & Procurement Manager serves as the strategic link between suppliers, production, and distribution. This position oversees the full supply chain cycle — from sourcing raw materials to dispatching final goods — ensuring smooth, timely and cost-effective operations.
Key Responsibilities:
Design and implement effective procurement and logistics strategies.
Build and maintain strong relationships with local and international suppliers.
Negotiate for top-quality products and value while managing costs.
Manage transport, warehousing and inventory to ensure timely deliveries.
Streamline import/export operations and ensure compliance with trade regulations.
Monitor supply chain performance and drive continuous improvement.
Work closely with Finance, Production and Sales to anticipate needs and reduce bottlenecks.
Ensure accurate documentation, inventory control and ERP system integrity.
Perform ad hoc tasks as needed to support departmental goals.
Qualifications & Requirements:
Minimum 5+ years’ experience in logistics, procurement or supply chain management — preferably in manufacturing or FMCG.
- Bachelor’s degree or formal qualification in Logistics, Supply Chain, Business, or a related field.
Strong negotiation, analytical and relationship management skills.
Proficient in ERP systems, logistics platforms and MS Office.
Able to work under pressure and make fast, responsible decisions.
Strong interpersonal skills and a practical, hands-on approach.
Ability to use data and analytics to support strategic decision-making.
Unique Challenges:
Requires a strategic thinker with exceptional operational execution skills.
High-level negotiation and prioritisation within a dynamic supply chain.
Balancing cost-efficiency with quality and compliance standards.
Benefits:
Group medical aid with Discovery Health.
💡 Are you a strategic, hands-on logistics and procurement professional ready to make a measurable impact in a fast-paced environment?
This role is tailored for you.
👉 Apply now – we’d love to meet you! 🚀
)
(afr=
🧮 Logistiek- en Aankoopbestuurder
Ons kliënt is ’n gevestigde vervaardigingsonderneming in die voedselverwerkingsbedryf wat hoë gehalte produkte vervaardig vir die plaaslike en internasionale mark. Die maatskappy funksioneer binne ’n vinnigbewegende omgewing waar doeltreffende voorsieningsketting- en logistieke bedrywighede van kritieke belang is.
📍 Ligging: Tzaneen, Limpopo
💰 Salaris: R35 000 – R50 000 + 13de Tjek
💼 Beskikbare posisies: 1
🕒 Werksure: Maandag tot Vrydag 07:00 – 17:00 (met na-uurse bystand)
🚀 Begindatum: So gou as moontlik
Meer oor die pos:
Die Logistiek- en Aankoopbestuurder dien as die strategiese skakel tussen verskaffers, produksie en verspreiding. Die rol behels die volledige bestuur van die voorsieningsketting — van die verkryging van grondstowwe tot die aflewering van finale produkte — om te verseker dat alle bedrywighede glad, betyds en koste-effektief verloop.
Hoofverantwoordelikhede:
Ontwerp en uitvoering van doeltreffende aankoop- en logistieke strategieë.
Bou en handhaaf van sterk verhoudings met plaaslike en internasionale verskaffers.
Onderhandeling vir die beste gehalte produkte en waarde terwyl koste beheer word.
Bestuur van vervoer, pakhuis en voorraad om betydse aflewerings te verseker.
Stroomlyn van invoer-/uitvoerprosesse en verseker nakoming van handelsregulasies.
Monitering van voorsieningskettingprestasie en dryf van deurlopende verbetering.
Samewerking met Finansies, Produksie en Verkope om behoeftes te voorsien en knelpunte te beperk.
Verseker akkurate dokumentasie, voorraadbeheer en ERP-data-integriteit.
Ad hoc-take soos vereis om departementele doelwitte te ondersteun.
Kwalifikasies en Vereistes:
Minimum 5+ jaar ondervinding in logistiek, aankope of voorsieningskettingbestuur — verkieslik in vervaardiging of FMCG.
Baccalaureusgraad of formele kwalifikasie in Logistiek, Voorsieningsketting, Besigheid of verwante veld.
Sterk onderhandelings- en verhoudingsbestuursvaardighede.
Vaardig in ERP-stelsels, logistieke platforms en MS Office.
Moet onder druk kan werk en vinnige, verantwoordelike besluite kan neem.
Uitstekende menseverhoudinge en ’n praktiese, “hands-on” benadering.
Analitiese denkvermoë en die vaardigheid om data te gebruik vir strategiese besluitneming.
Unieke Uitdagings:
Die rol vereis ’n sterk strategiese denker met uitstekende praktiese uitvoeringsvermoë.
Intensiewe onderhandeling en prioritisering binne ’n dinamiese voorsieningskettingomgewing.
Balans tussen koste-effektiwiteit en die handhawing van hoë gehalte standaarde.
Voordele:
Groepsmediese dekking by Discovery Health.
💡 Is jy ’n strategiese, dinamiese en praktiese logistiek- en aankoopprofessional wat floreer in ’n vinnigbewegende omgewing?
Dan wag hierdie rol op jou.
👉 Doen nou aansoek – ons sien uit daarna om van jou te hoor! 🚀
)