Finansiële Rekeningkundige/Financial Accountant (A05)
Werkie
Pretoria, Gauteng
Permanent
Apply
Posted 19 November 2024

Job Details

Job Description

Finansiële Rekeningkundige.

Ons kliënt is ’n toonaangewende firma wat spesialiseer in die verskaffing van persoonlike en hoë kwaliteit oudit- en adviesdienste aan ’n wye verskeidenheid nywerhede. Hul toewyding tot die bou van sterk verhoudings met kliënte en die lewering van kundige leiding het hul posisie as ’n vertroude naam in die mark versterk. Met ’n fokus op innovasie en die handhawing van die hoogste standaarde van integriteit, bied hulle ’n dinamiese omgewing waar groei en professionele ontwikkeling voorrang geniet.

Salarisverwagting: R26,000 – R33,000 per maand (afhangende van ervaring)
Voordele: Employee Benefit Plan, Laptop word voorsien en van salaris afgetrek
Posisieligging: Lynnwood, Pretoria East
Werksure: 07:00/07:30/08:00 – 16:00/16:30/17:00 (Vrydae tot 13:30)

Oorsig van die Pos

As Finansiële Rekeningkundige sal jy die volle rekeningkundige funksie vir verskeie kliënte hanteer. Jy sal verantwoordelik wees vir die voorbereiding van maandelikse finansiële dokumente, belastingberekeninge, en ander rekeningkundige aktiwiteite. Die ideale kandidaat sal ‘n sterk agtergrond in finansies hê en die vermoë om sonder toesig te werk, sowel as om betroubare kliëntediens te lewer.

Hoofverantwoordelikhede

  • Daaglikse Opbou van Proefbalans en Maandelikse Bestuurstate: Jy sal die proefbalans vir verskeie kliënte opstel en maandelikse bestuurstate opstel, meestal op die Xero platform.
  • Finansiële State: Opstel van jaarlikse finansiële state vir kliënte op Caseware.
  • Belastingberekeninge: Berekenings vir inkomstebelasting en voorlopige belasting vir maatskappye en individue.
  • BTW: Maandelikse BTW-indienings en administrasie.
  • Payrol en Belasting: Volg en beheer die payrol- en payroll-belastingfunksies vir kliënte.
  • SARS Interaksie: Beheer belastingregistrasies, disputes en ander prosesse met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS).
  • Sekretariele Funksies: Volg die CIPC- en Meester-regulasies en administrasie vir maatskappye.
  • Adhoc Projekte: Betrokke by projekte soos finansieringsaansoeke en waardasies.
  • Klientediens: Jy sal die kliëntediens funksie hanteer en verseker dat kliënte uitstekende diens ontvang. Hierdie posisie is "client-facing", en dit is belangrik dat jy goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede het.

Minimum Kwalifikasies en Ervaring

  • Kwalifikasie: Rekeningkundige graad. SAIPA-registrasie is verkieslik.
  • Ervaring: Minstens voltooiing van ‘n klerkskap en die vermoë om die volle rekeningkundige funksie te bestuur sonder supervisie. Dit sluit in die opstel van finansiële state, belastingaansprake, en ander algemene rekeningkundige aktiwiteite.
  • Klientediens: ‘n Positiewe “track record” van kliëntediens is noodsaaklik.

Doelwitte vir die Pos

  • Korttermyn: Lewer uitmuntende kliëntediens en akkurate werk wat aan die hoë standaarde van die firma voldoen.
  • Langtermyn: Bou ‘n sterk verhouding met kliënte, verseker dat alle finansiële funksies akkuraat en betyds uitgevoer word. Behou ‘n hoë vlak van betroubaarheid en werk sonder toesig.

 

Financial Accountant

Our client is a leading firm specializing in providing personalized and high-quality auditing and advisory services to a broad range of industries. Their commitment to fostering strong relationships with clients and delivering expert guidance has cemented their position as a trusted name in the market. With a focus on innovation and upholding the highest standards of integrity, they offer a dynamic environment where growth and professional development are prioritized.

Salary Expectation: R26,000 – R33,000 per month (depending on experience)
Benefits: Employee Benefit Plan, Laptop Provided and deducted from salary
Position Location: Lynnwood, Pretoria East
Working Hours: 07:00/07:30/08:00 – 16:00/16:30/17:00 (Fridays until 13:30)

Position Overview

As a Financial Accountant, you will handle the full accounting function for multiple clients. You will be responsible for preparing monthly financial documents, tax calculations, and other accounting tasks. The ideal candidate will have a strong financial background, the ability to work independently, and the ability to deliver reliable client service.

Key Responsibilities

  • Daily Trial Balance and Monthly Management Reports: You will prepare the trial balance and monthly management reports for various clients, primarily using the Xero platform.
  • Financial Statements: Prepare annual financial statements for clients on Caseware.
  • Tax Calculations: Perform income tax and provisional tax calculations for companies and individuals.
  • VAT: Handle monthly VAT submissions and administration.
  • Payroll and Taxes: Manage payroll and payroll tax functions for clients.
  • SARS Interaction: Oversee tax registrations, disputes, and other processes with the South African Revenue Service (SARS).
  • Secretarial Functions: Ensure compliance with CIPC and Master’s Office regulations for companies.
  • Ad hoc Projects: Be involved in projects such as financing applications and valuations.
  • Client Service: Manage the client service function to ensure that clients receive excellent service. This is a "client-facing" role, so strong interpersonal and communication skills are essential.

Minimum Qualifications and Experience

  • Qualification: A degree in Accounting. SAIPA registration is preferred.
  • Experience: At least the completion of articles and the ability to manage the full accounting function independently, including the preparation of financial statements, tax filings, and other general accounting activities.
  • Client Service: A positive track record in client service is essential.

Position Objectives

  • Short-term: Provide excellent client service and produce accurate work that meets the firm's high standards.
  • Long-term: Build strong relationships with clients, ensuring that all financial functions are executed accurately and on time. Maintain a high level of reliability and work independently.