Diesel Werktuigkundige
Werkie
Bela-Bela, Limpopo
Permanent
Apply
Posted 17 October 2024

Job Details

Job Description

Diesel Werktuigkundige
Ligging: Bela Bela
Salaris: R20 000 – R25 000
Werksure: 07:00 tot 17:00 (Weeksdae), Naweke tydens seisoentyd
Begin Datum: So gou moontlik

Ons kliënt, 'n prominente speler in die landboumasjineriebedryf, is op soek na 'n pligsgetroue Diesel Werktuigkundige om by hul dinamiese span aan te sluit.

Verantwoordelikhede:

  • Velddienswerk met trekkers en grondverskuiwingsmasjiene
  • Ondersteuning vir kliënte oor 'n groot geografiese gebied

Minimum vereistes:

  • Kwalifikasie as Diesel Werktuigkundige
  • Ten minste 3 jaar ondervinding
  • Sterk vaardighede in herstelwerk
  • Vermoë om onder druk te werk

Sluit aan by 'n maatskappy wat trots is op diensuitnemendheid en kliënttevredenheid!