Bookkeeper (FN07)/Boekhouer (FN07)
Werkie
Pretoria, Gauteng
Permanent
Apply
Posted 26 November 2025

Job Details

Job Description

(eng=

Bookkeeper

Location: Centurion
Salary: R12 000 – R25 000 
Positions Available: 2
Start Date: As soon as possible 
Working Hours: Mon–Fri | 08:00 – 16:30 (30 min lunch). Fridays: finish at 14:00 if work is completed

Our client is seeking dedicated and dynamic Bookkeepers to manage full-function accounting duties for a diverse portfolio of clients. This role is suited to a professional, logical, and hardworking individual who thrives in a structured yet supportive environment.

🏢 About the Company

The firm is a well-established and professional accounting practice that specializes in bookkeeping, tax services, financial management, and general administrative support. They are known for their personalised, client-focused approach and for building long-term relationships with a diverse portfolio of clients. Their reputation is built on accuracy, reliability, and confidentiality — values that are consistently reflected in their work ethic and the quality of their service. The working environment is professional, structured, and supportive, making it an ideal fit for a candidate who values stability, clear processes, and a dedicated, collaborative team.

📌 Key Responsibilities

  • Monthly VAT submissions

  • Full payroll processing

  • PAYE submissions

  • Monthly cashbook updates

  • Preparing trial balances

  • Reviewing and discussing profit & loss

  • Preparing annual financial statements

  • Provisional tax (twice per year)

  • Handling SARS queries

  • Managing a dedicated client portfolio

  • Understanding and applying T-accounts

  • Software exposure (or training provided):

    • Pastel (beneficial)

    • Sage Payroll

    • CaseWare (beneficial)

🎓 Minimum Requirements

  • National Senior Certificate

  • BCom Accounting advantageous 

  • Experience in bookkeeping/accounting

  • Strong logical reasoning skills

  • General proficiency in Excel

  • Professional appearance & behaviour

  • Own transport & valid driver’s license

Ideal Personal Attributes

  • Strong logical thinking

  • Able to handle pressure calmly

  • Professional and respectful

  • Energetic and positive

  • Clear verbal communicator

  • Organised and detail-oriented

  • Able to work independently & in a team

🌟 Benefits

  • 5% provident fund contribution

  • 15 days annual leave | 18 days after 5 years | 20 days after 10 years

  • Training available (18 webinars for junior candidates)

💡 Ready to join a dedicated and reputable financial team?

Apply today – we’d love to meet you! 🚀
)

(afr=

Boekhoudster 

Ligging: Centurion
Salaris: R12 000 – R25 000 
Beskikbaar: 2 poste
Aanvangsdatum: So gou as moontlik 
Werksure: Ma–Vr | 08:00 – 16:30 (30 min ete). Vrydae: 14:00 klaar indien werk voltooi is

Ons kliënt, ’n gevestigde finansiële praktyk, is op soek na dinamiese, logiese en hardwerkende Boekhoudsters om volle funksie-diens aan hul diverse kliëntebasis te lewer. Hierdie rol vereis ’n energieke, akkuraatheid-gedrewe individu wat gemaklik met mense werk en die waarde van professionele gedrag verstaan.

🏢 Meer oor die Maatskappy

Die firma is ’n gevestigde en professionele rekeningkundige praktyk wat spesialiseer in boekhouding, belastingdienste, finansiële bestuur en algemene administratiewe ondersteuning. Hulle staan hulle bekend vir hul persoonlike, kliëntgerigte benadering en die handhawing van langtermyn-verhoudings met hul diverse kliëntebasis. Die maatskappy se reputasie rus sterk op akkuraatheid, betroubaarheid en vertroulikheid — waardes wat konsekwent weerspieël word in hul manier van werk en die kwaliteit van hul dienslewering. Werksomstandighede is professioneel, gestruktureerd en ondersteunend, wat dit die ideale omgewing maak vir ’n kandidaat wat stabiliteit, duidelike prosesse en ’n toegewyde span waardeer.

📌 Hoofverantwoordelikhede

  • Maandelikse BTW-indiening

  • Volledige Payroll-verwerking

  • PAYE-opgawes indien

  • Kasboeke maandeliks opstel

  • Opstel van proefbalanse

  • Analise en bespreking van Wins & Verlies

  • Opstel van finansiële jaarstate

  • Voorlopige belasting (2x per jaar)

  • Hantering van SARS-navrae en algemene administrasie

  • Verstaan en toepas van T-rekeninge

  • Daaglikse hantering van ’n toegewyde kliënteportefeulje

  • Data- en dokumentbestuur

  • Gebruik van of opleiding in:

    • Pastel

    • Sage Payroll

    • CaseWare (voordelig)

🎓 Minimum Vereistes

  • Nasionale Senior Sertifikaat (Graad 12)

  • BCom Rek voordelig maar nie noodsaaklik nie 

  • Administrasie- en boekhoudkundige ervaring

  • Vaardigheid in Excel 

  • Professionele voorkoms en optrede

  • Eie vervoer & geldige rybewys

Karaktereienskappe & Kultuurpassing

  • Logies, georganiseerd en pligsgetrou

  • Kan onder druk werk 

  • Professioneel en hoflik

  • Dryfkragtig, veerkragtig en betroubaar

  • Kan maklik mondelings kommunikeer en probleme oplos

  • Lewendige en energieke persoonlikheid

  • Werk goed alleen én in ’n span

🌟 Voordele

  • 5% bydrae tot voorsorgfonds

  • 15 dae verlof | 18 dae ná 5 jaar | 20 dae ná 10 jaar

  • Opleiding beskikbaar (18 webinars vir jonger/onervare kandidate)

💡 Klaar om deel te word van ’n sterk finansiële span?

Stuur jou CV – ons wil jou graag ontmoet! 🚀
)